GRAAD 1 aanlyn LAAT registrasie 2025/26

2025 AANLYN LAAT REGISTRASIE GRAAD 1 EN 8

1 Desember 2025

31 Januarie 2026 sluitings datum

Inligting 0800 000 789

www.gdeadmissions.gov.za

dokumente wat benodig word vir aanlyn registrasie vir gr. 1

gesertifiseerde afskrifte van:

~ ouers se i.d dokument

~ geboortesertifikaat

~ kliniekkaart

~ bewys van adres