Die beheerliggaam van Laerskool Randfontein word elke drie jaar deur die ouers en onderwysers van die skool verkies. Ouers verkies die ouerlede en die onderwysers die personeellede. Die beheerliggaam is verantwoordelik vir die effektiewe bestuur van die skool se bates en finansies met die doelstelling om onderrig van hoogstaande gehalte te verseker en ‘n veilige omgewing te skep waarbinne onderrig plaas kan vind.
BEHEERLIGGAAM
WAARNEMENDE SKOOLHOOF : Mnr. Steve Greyvenstein
BESTUUR : Mev. Magda Graaff
VOORSITTER : Mnr. Jaco Kloppers
ONDERVOORSITTER : Mnr. Hennie Cordier
TESOURIER : Mev. Annie Tromp
SEKRETARESSE : Mev. Yolandi Scheepers
ONDERWYSERLID : Mnr. Tarquin Mulder
OUERLID : Mev. Liezel Potgieter
OUERLID : Mev. Monique Coetzee

