2025 AANLYN LAAT REGISTRASIE GRAAD 1 EN 8
1 Desember 2025
31 Januarie 2026 sluitings datum
Inligting 0800 000 789
www.gdeadmissions.gov.za
dokumente wat benodig word vir aanlyn registrasie vir gr. 1
gesertifiseerde afskrifte van:
~ ouers se i.d dokument
~ geboortesertifikaat
~ kliniekkaart
~ bewys van adres

